NWK-AANDELEVERHANDELING


Kennisgewings & Persverklarings

  • Die Direksies van NWK Beperk en NWK Beherend Beperk het na aanleiding van die tussentydse finansiële resultate van die betrokke maatskappye dividende van onderskeidelik 20 sent per aandeel en 19,6 sent per aandeel verklaar. Die dividende sal op of ongeveer 2011-12-15 aan alle aandeelhouers van die twee Maatskappye wat met sluitingstyd op 2011-12-06 as aandeelhouers in die lederegisters van die Maatskappye geregistreer is, betaal word.

Volledige besonderhede oor die verhandelingsprosedure kan hier verkry word


 NWK-AANDELE

AANDELE AANGEBIED VIR VERHANDELING
Hoeveelheid   Prys(c)
12320
@ 750

AANBOD OM AANDELE TE KOOP
Hoeveelheid   Prys(c)
 
LAASTE VYF VERHANDELINGS
Datum Hoeveelheid  
Prys(c)
2012/02/06
4650 @
725
2012/02/06
8082 @
725
2012/02/06
6828 @
725
2012/01/26
15000 @
725
2012/01/26
12331 @
725

 



 NWK BEHEREND-AANDELE

AANDELE AANGEBIED VIR VERHANDELING
Hoeveelheid   Prys(c)
80071
@ 550
10000
@ 555

AANBOD OM AANDELE TE KOOP
Hoeveelheid   Prys(c)
6180
@ 480
20000
@ 520
LAASTE VYF VERHANDELINGS
Datum Hoeveelheid  
Prys(c)
2012/02/08
6582 @
550
2012/02/08
3660 @
550
2012/02/08
12121 @
550
2012/01/31
20000 @
540
2012/01/31
100000 @
550

Vir geskiedenis inligting rondom NWK se aandele Klik hier

Die inligting wat op die blad verskyn, word deurlopend opgedateer