Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting

Loopbaangeleenthede en Beurse by NWK

Kits Inligting
Finansiële State

Markinligting

Sosiale Verantwoordelikheid

NWK Koördinaat

Persverklarings

NWK Aandele

 

NWK_Drukkers0410Ad
Runningpress.tif

Wetenskap vir groei

Type.tif

By NWK wéét ons plantbemesting is 'n presiese wetenskap. Plante is eenvoudig meer produktief as hulle reg gevoed word en winsmarges is uiteraard ook gesonder. Trek gerus voordeel uit die ervaring en kundigheid van ons hoogsopgeleide deskundiges. Ons unieke agentskap met Omnia bied talle voordele waaronder professionele advies, gehalte en akkurate ontledings wat altyd voorkeur geniet. Buiten flink diens en doeltreffende verskaffing bied ons ook laboratoriumontledings van grond-, blaar- en sapmonsters, 'n omvattende bemestingsadviesdiens en landboukundige advies en -ondersteuning vir kunsmis aanbevelings.

NWK-OMNIA agentskap: Kunsmisbemarking

Landboukundiges:
Jan du Toit - 083 627 4402
Tshepo Maeko - 079 500 7680
Jannie Peyper - 083 288 7131
Johan Fourie - 082 880 3965

Verteenwoordigers:

Coenie Pitout - 082 441 4554 Grootpan, Oos van Lichtenburg, Regs van Zeerustpad,
tot by Ottoshoop
en Skuinsdrift

Anton Schulenburg - 083 262 3628 Delareyville, Wes van Ottosdal, Sannieshof en Barberspan, Migdol, Geysdorp en Suid van Kameel

Jaco Viljoen - 082 781 1015 Mareetsane, Noorde van Kameel, Stella, Piet Plessis, Vergeleë

Hannes van Rensburg - 082 578 2754 Sannieshof, Rooigrond, Nooitgedacht, Jagersfontein, Noord-Wes van Lichtenburg

Pieter van Wyk - 082 871 7506 Coligny, Bodenstein, Bospoort, Oppaslaagte oos van Ottosdal

Danie Reichel - 083 271 0124 Gerdau, Vermaas, Biesiesvlei, Kleinharts

Danie van Staden - 083 449 8712 Skuinsdrif, Koster, Magalies tot Grootpan/Swartruggens

SP Jooste - 082 801 7946 Lichtenburg Omgewing

TEL: +27 (0)18 633 1270 FAKS +27 (0)18 633 1910 www.nwk.co.za
SCHOLTZSTRAAT 81 POSBUS 107 LICHTENBURG 2740 SUID-AFRIKA
E-POS kunsmis@nwk.co.za
GPS: S 26 09' 05.9 E 26 09' 30.4

NWK Beperk is 'n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer (lisensienr 94) en geregistreerde kredietverskaffer (registrasienr 2789)


 

 

 

 

 

 

 

 

 

Safex Pryse soos met laaste sluiting
FEB 12 WMAZ
2390
+ 80.00
FEB 12 YMAZ
2510
+ 80.00
FEB 12WEAT
2740
-5.00
FEB 12 SUNS
4280
-15.00

SKAKELS