• NWK Lojaliteit

PDFAfdrukE-pos

Ikateleng-program

Dit is die 7de jaar dat NWK betrokke is by die Ikateleng-program. Ikateleng beteken “bemagtig jouself” en dié program help matriekleerlinge om beter matriekuitslae te behaal en só ‘n beter toekoms vir hulself te verseker.

 

 

PDFAfdrukE-pos

NWK se nuwe hoof finansiële beampte aangekondig

Nog ʼn sleutelpos in die nuwe uitvoerende bestuurspan van NWK is gevul met die aanstelling van Pieter Kleingeld (42) as hoof finansiële beampte. Hy het hom in 2015 by NWK as groepbestuurder: Gerusstelling en Risikodienste aangesluit en sal die leisels van die nuwe pos vanaf 1 November dié jaar opneem.

Lees meer

 

PDFAfdrukE-pos

Registreer en staan ‘n kans om te wen

Het jy al vir die NWK Lojaliteitsprogram geregistreer? Moet nie langer op jou laat wag nie! Jy kan ‘n NWK Retail-koopbewys ter waarde van R5 000 wen. Hoe maak mens? Besoek eenvoudig www.nwklojaliteit.co.za, klik op die registreer-knoppie en volg die instruksies. Jou naam kom dan outomaties in aanmerking vir die gelukkige trekking wat op 31 Oktober 2017 plaasvind. Roer jou litte en registreer – wie weet, jou volgende koopjol kos jou dalk niks?

Lees meer

 
 

PDFAfdrukE-pos

Aandeelhouers neem kennis

Aandeelhouers van NWK Beherend en NWK (die “Maatskappye”) word na aanleiding van die Algemene Jaarvergaderings van NWK Beherend en NWK, wat gehou is op Vrydag, 1 September 2017, hiermee in kennis gestel dat al die resolusies ter tafel gelê in die kennisgewings deur die vereiste meerderheid van stemme van hierdie vergaderings, goedgekeur is.

Lees meer

 

PDFAfdrukE-pos

NWK se nuwe HUB aangewys

Die Direksie van NWK het op Maandag, 4 September 2017, aangekondig dat Theo Rabe (49) aangestel is as Hoof Uitvoerende Beampte vanaf 5 September. Rabe is sedert 2005 die groep se finansiële direkteur en het reeds die afgelope nege maande as besturende direkteur waargeneem.

Lees meer

 
 

Gaan loer na

Nasie in Gesprek

NWK is lid van